SPYSKAART

 

Maskam Brouery is nie net bekend vir hul bier nie. Die restaurant se kombuis bedien ses dae 'n week watertand lekker kos teen billike pryse. Kyk gerus na wat aangebied word.