KONTAK

 

Ons kombuis is Dinsdae tot Saterdae vanaf tien-uur soggens tot tien-uur saans oop, en op Sondae vanaf elf-uur soggens tot drie-uur in die middag. Ons sien daarna uit om u te ontvang!

Stuur vir ons 'n boodskap:

Indien jy enige navrae het, 'n bespreking wil maak of 'n funksie by ons wil hou, kan jy gerus vir ons 'n boodskap stuur hier onder. Ons sien uit om van jou te hoor.