Blonde Ale

 
Maskam Brouery se vlagskip-bier!

Gebrou om gedrink te word terwyl jy ontspan en die uitsig op Maskamberg vanaf die brouery se stoep bewonder. Maskam Blonde Ale word ekstra-droog gebrou, en heuning en karamel kan op die palet bespeur word. Lae bitterheidsvlakke verseker dat die Blonde Ale maklik afgaan en dus elke dag geniet kan word.

5%APV