Aktiwiteite

4x4 Roete

Ons het `n 4x4 roete agter op die plaas wat perfek is vir `n goeie team building of bachelors party (bring asb eie voertuig).

Draf en Fiets Roete

Kom geniet die vars buite lug met ons draf en fiets roete.

Vir die jongspan

Speelpark, spring kasteel, slip slide en diere tuin.